Ek is so dankbaar vir nie net die pragtige foto’s wat Liané vir ons geneem het nie, maar vir hoe gemaklik sy die sessie gemaak het. Dit was rerig ‘n plesier van begin tot einde en ek sien uit daarna om weer voor haar lens te wees.